Ek kom al 'n lang pad saam met die Groenewald familie - van Marli se eerste swangerskap af het ek die voorreg om hulle gesin in die verskillende stadiums van hul lewe af te neem. Hier is klein Miné net 6 daggies oud en 'n kosbare geskenk van God wat baie vreugde bring vir mamma en pappa. Tot ousus Imke het goed saamgewerk dat ons 'n paar kosbare gesinsfotos kon neem.
Dankie vir julle voorbeeld as liefdevolle ouers en dat julle die wonderlike herinneringe wil vasvang vir eendag en my vertrou om dit vir julle te doen.
Ek hoop julle geniet die fotos saam met my.
WOW WOW WOW, awesome memories :)
ReplyDeleteDis wonderlik!!
ReplyDeleteDit is besonders kostelik!!!! Baie mooi foto's Tiana!!!! Hulle lyk soooo gelukkig!!!!!!
ReplyDeleteSjoe baie mooi foto's - Met so 'n pragtige gesin kan dit nie anders nie. Julle lyk pragtig!! well done aan die fotograaf!! Pragtig
ReplyDelete