Dit was so 'n voorreg om weer hierdie kosbare familie af te neem. Ons
paadjie saam het begin met Marli se eerste swangerskap shoot en daarna
Imke se newborn shoot en nou Marli se tweede swangerskap! Hulle is 'n
pragtige gesin! Imke wou nie altyd so lekker stilsit vir 'n foto nie,
maar met my eie dogtertjie wat ook amper 2 is weet ek dit is moeilik om
hulle te kry om te pose vir die kamera.
PHOTOGRAPHER: Tiana Smith
Baie baie mooi foto's Tiana!!!!
ReplyDeleteAi, jy neem darem sulke oulike foto's, Tiana!!
ReplyDelete